skemering

R2,300.00

Reprint from original oil painting on cotton paper 1/100

Size 500 x 215

Met skemering, toe die vinke by die vlei

Die lug deurweef met hul helder geel,

Het ek net vir n oomblik my verbeel

Jy loop weet deur die riete saam met my.

Want alles was soos toe ons, sy aan sy,

Gehoor het hoe die windjie deur hul speel.

Ek wou die uur se vreugde met jou deel,

Ek wou terug, om weer by jou te bly.

Maar toe ek opkyk, het die dokerblou

Vleuels van die nag al om die vlei gevou

Asof hy heel sy lewe wou verdroom

Was daar een reier wat nog roerloos staan;

En in die ragwerk van ‘n wilkerboom

Die koue sekel van die wintermaan.

I.D. Du Plessis

In stock

SKU: W012 Categories: ,


Exclusive products

Special category of products